Graad R - Werkboeke en Hulpbronne
kleuters

Graad R is 'n belangrike jaar waarin kinders deur stories, speletjies, ontdekking en praktiese aktiwiteite voorberei word vir hul skoolloopbaan.

Aan die hand van prettige stories, speletjies en werkboeke ontwikkel kinders belangrike vaardighede wat hulle help om met selfvertroue na Graad 1 te vorder.

Werkboek 1               Werkboek 2               Werkboek 3               Werkboek 4

My Graad R Boekie - Afrikaans, Wiskunde & Lewensvaardighede

Graad R Hulpbronne

Afrikaans           Engels           Ndebele           Sepedi           Sesotho

Setswana           Siswati           Venda           Xhosa           Xitsonga           Zulu

Gesyferdheid

  • Herken en benoem getalle.
  • Tel voorwerpe en prente.
  • Leer meer en minder.
  • Herken vorms en patrone.
  • Vergelyk groottes en hoeveelhede.
  • Ontwikkel basiese probleemoplossingsvaardighede.

Geletterdheid

  • Herken letters van die alfabet.
  • Leer die klanke van letters.
  • Ontwikkel luister- en praatvaardighede.
  • Luister na stories en beantwoord vrae.
  • Ontwikkel woordeskat.
  • Maak kennis met eenvoudige woorde en leesaktiwiteite.

Lewensvaardighede

  • Leer van myself en my liggaam.
  • Herken emosies en gevoelens.
  • Ontwikkel sosiale vaardighede.
  • Leer om met ander kinders saam te werk.
  • Ontwikkel selfstandigheid.
  • Leer van gesondheid, veiligheid en die omgewing.

Fynmotoriese ontwikkeling

  • Oefen potloodbeheer.
  • Trek lyne en vorms na.
  • Kleur prente netjies in.
  • Knip en plak eenvoudige prente.
  • Ontwikkel hand-oog-koördinasie.
  • Oefen voorbereiding vir skryfwerk.

Leer deur speel

  • Opvoedkundige speletjies.
  • Legkaarte en pasaktiwiteite.
  • Geheue- en konsentrasiespeletjies.
  • Stories en kreatiewe aktiwiteite.
  • Musiek, rympies en beweging.
  • Ontdek en leer deur praktiese ervaring.

Graad R - Gratis werkvelle

  • Getalle en telaktiwiteite.
  • Alfabet en letterherkenning.
  • Vorms en kleure.
  • Patrone en volgordes.
  • Inkleur- en tekenaktiwiteite.
  • Voorbereiding vir Graad 1.

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koordinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN Graad R Leerderboek doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

               

Vaardighede wat ontwikkel word deur die Khulani Graad R Werkboek 1 sluit in:
* Skryfvaardigheid * Passingvaardigheid * Pre-leesvaardigheid * Fonetiese bewustheid * Telvaardigheid * Data hantering Luistervaardigheid * Taalvaardigheid * Rymvaardigheid * Vorm herkenning vaardigheid * Sortering vaardigheid * Voorwaardes Uitbreiding van woordeskat en taal uitdrukking * Omgewing bewustheid * Metingsvaardigheid * Basiese optelling en aftrekking * Voorstelling van getalle * Inleiding tot wiskundige bewerkings * Perseptuelevaardigheid * Denke en redeneringsvaardigheid * Fyn motoriesevaardigheid