Alex Toys My Art Desk with Accessories & Super Rolling Art Center with Paper Roll



Hierdie kleurvolle klavier het 25 sleutels en die kleinste musikant sal dit vreeslik geniet.

Die Jeronimo treintafel sal ure se pret vir kinders verskaf. Dit bestaan uit 'n verskeidenheid van verskillende baan formasies.

'n Junior trampolien met 'n maklike greep handvatsel. Geskik vir beide binne en buite gebruik. Maks gewig 35kg.




