Kontak
Kontak


Hierdie webwerf is ontwerp om alle Afrikaanssprekende mammas en pappas te help met voorbereiding vir wat voorl vir hul kleuter wanneer hy/sy grootskool toe gaan.

In 2002 toe my kleuters nog peuters was, het ek vir Afrikaanse kleuteraktiwiteite en voorskoolse inligting begin soek op die internet. Ongelukkig is daar nie veel beskikbaar vir die Afrikaanssprekende mammas en pappas op 1 webwerf nie. Daar is wel tonne Engelse aktiwiteite, maar niks gratis Afrikaanse aktiwiteite vir die kleuters om hul voor te berei of deur middel van artikels die mammas en pappas te vertel wat voorl nie.

Dis toe dat ek besluit het om my eie gratis Afrikaanse webwerf te begin en met die wreld te deel.

Mag www.kleuters.co.za julle help met voorbereiding vir jul kleuter se GROOT Skooldag.

yvette@kleuters.co.za


Baba & Kleuter tydskrif het na "kleuters" verwys as hul 3de beste Afrikaanse kleuterverwante webtuiste keuse op die internet. (September 2011 uitgawe)




BESOEKERSBOEK

Onderteken gerus my besoekersboek deur 'n boodskap te stuur aan yvette@kleuters.co.za;
dan plaas ek jou boodskappie hier.

J Henning Hier ontdek ek n wonderlike bron van inligting vir my twee seuns!
Dankie vir al die lekker lees goed vir mammas.
Idees en aktiwiteite wat die kinders kan doen (so oor die paasnaweek).
21/04/2014
C van Niekerk Geluk met 'n baie oulike en behulpsame hulpbron! 20/04/2014
Parys Christelike Skool Wat 'n wonderlike webtuiste! 14/04/2014
N Janneke Ek het ek nou SO lekker gekuier op jou webblad!!!
Baie baie dankie vir al die idees sooo geinspireer!
01/04/2014
I Soares WOW baie dankie vir n puik webtuiste, jy het so baie moeite gedoen en die inligting is van onskatbare waarde WELL-DONE!!!!! 27/03/2014
C van Rensburg Oulike webwerf! 10/03/2014
www.kleuters.co.za Kleuters is vandag 5 jaar oud! 01/03/2014
J Muller Weerheens BAIE BAIE dankie vir jou amazing webblad. Dit help my so baie as die brein bietjie blank slaan. Ek s vir so baie mense om te gaan kyk na jou "site". Dankie weer vir jou harde werk. 12/02/2014
C Groves Hoe s mens dankie vir so 'n ongelooflike fantastiese Afrikaanse program. Hier leer en speel ons met oorgawe, met jou program nooit 'n vervelige oomblik.
Alles van die beste vir 2014 en sterkte en voorspoed met die ongelooflike fantastiese harde werk wat jy verrig.
06/02/2014
R Geldenhuys My liewe vriendin ..... het my gister van jou webwerf vertel en mensig is dit nie fantasties nie. Het vir al die ander vriende aangestuur. Alle komplimente aan jou vir 'n wonderlike diens.
Ek het nou weer lekker deur jul webblad gesnuffel, baie dankie vir die oulike planne en wonderlike skakkels. Het veral groot geglimlag oor die immergroen boeke, ek is 'n fasiliteerder vir Hettie se ouerskapskursus en is bly om enige van ons produkte te sien.
05/02/2014
A Hone Baie dankie vir 'n wonderlike webtuiste volgepak met inligting van onskatbare waarde! 04/02/2014
C van der Merwe Ek kan net begin deur vir jou baie baie dankie se vir kleuters... Ek gebruik hierdie webwerf seker al 3 jaar en ek het 'n baie suksesvolle kleuterskool in George. 02/02/2014
C O'Brien Baie dankie vir hierdie blad. 30/01/2014
I van der Merwe Baie dankie vir jou webtuiste. Ek geniet die inhoud vreeslik baie en waardeer natuurlik dat dit in Afrikaans is. Dis nie net moeilik om behoorlike inligting in Afrikaans te kry nie, maar ook heerlik om dit in my moedertaal hier in 'n vreemde land te lees. 21/01/2014
GD & E van Schalkwyk Jou webtuiste het dadelik my oog gevang, dankie vir n Afrikaanse kleuter webtuiste. 15/01/2014
L Esterhuizen Baie dankie vir 'n wonderlike webblad! 07/01/2014
www.kleuters.co.za Voorspoedige 2014 aan al ons Afrikaanssprekende kleuters. 01/01/2014
D Cilliers www.kleuters.co.za is awesome! Wel gedaan! 23/12/2013
J Esterhuyse Baie dankie vir 'n oulike Afrikaanse webwerf! 03/12/2013
T Havenga Ek het per toeval op jou website afgekom en was so bly ek het. Dis 'n fantastiese website! 25/11/2013
B Griesel Ek hou baie van jou webblad en die oulike inligting. 24/11/2013
N Grobler Hiermee wil ek eerstens baie geluk s met 'n wonderlike webblad. 20/11/2013
J Muller Eers wil ek net s jou website is awesome. Dis is regtig mooi gedoen en soooo helpful, dankie. 11/11/2013
B Prinsloo Ek het julle webtuiste ontdek en is baie beindruk. 23/10/2013
M Enslin Baie dankie, puik werk! Dankie vir jou moeite vir 'n webtuiste enig aan sy soort! 'n Godgegewe talent word hier uitgeleef. 05/09/2013
Giona Baie dankie vir 'n uitstekende webwerf!! 27/09/2013
M v Niekerk Baie dankie vir n great webwerf. Dis lekker om Afrikaans te wees. 12/09/2013
Nonnie Jou webwerf is uitstekend. 12/09/2013
E Snyman Julle programme op die webtuiste is fantasties. 10/09/2013
L v d Walt Baie dankie vir jou wonderlike webtuiste. 10/09/2013
C de Beer Baie dankie vir gebruikersvriendelike webwerf!!!!!
Dit word daagliks deur ons personeel en ouers gebruik en die inligting, wenke en skakels wat ons in en van die webbladsy ontvang is werklik kosbaar.
04/09/2013
L Swart Het vandag op jou blad afgekom en wil net dankie s vir die harde werk van jou kant af om die blad regtig insiggewend en interessant te maak. Gaan dit definitief gebruik vir my kleinkind! 02/09/2013
E Swart Ek wil net vir julle laat weet dat julle webwerf amazing is en ek love die webwerf vir die feit dat ek amper enige iets op die webwerf kan kry. 02/09/2013
J Kotze Ek wil net s jou webtuiste is wonderlik verby.
Dit is ongelooflik oulik vir ons as ouers om deur te te gaan en te kyk wat julle alles vir ons kan wys. Baie dankie.
28/08/2013
N van der Merwe Ek is mal oor julle website. 27/08/2013
E van Zyl Ek gaan volgende jaar vir die tweede keer graad 1 toe. Baie dankie vir jou ongelooflike webwerf. 20/08/2013
A Bender Ek wil net eers s jou webwerf is uitstekend. Ek is n ouma van tweeling dogtertjies in Gr R het reeds 3 kinders deur matriek en kan nie glo ek het nooit van die webwerf gehoor. Dankie vir al die aflaaibare inligting; kan nie wag om die kleingoed besig te hou nie. 12/08/2013
L Mollentze Die webwerf is great en word by die dag beter. Dis ook nie net daar vir ouers wat kinders moet voor-berei vir skool nie, maar dit help my met my outjie nou al vanaf Gr R en hy's nou in Gr 2. 07/08/2013
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum Al wat ek kan s is dat my mond oophang oor hierdie WONDERLIKE website van jou!!
Baie geluk met n puik website dit is kosbaar!!!!
07/08/2013
N Liebenberg Eerste wil ek net s: "AWESOME Website!!" 23/07/2013
S Venter Ek is n gereelde besoeker by julle webwerf en geniet dit om daardeur te blaai. 22/07/2013
L Simon Baie baie baie dankie vir hierdie goeie blad!! 15/07/2013
R Hoek Baie dankie vir jou website!!! 28/06/2013
S Schoeman Baie baie dankie vir jou webtuiste dis 'n baie baie oulik webblad! 21/06/2013
C Smit Baie dankie vir julle wonderlike webwerf. 18/06/2013
D Schoeman Jinne Yvette, UITSTEKENDE blad hierdie!!!
Ek het met my meisiekind van hierdie werkskaarte gedoen in graad R en ook nou in graad 1, haar rapport veral in wiskunde is besonders 98%!!
Baie dankie vir al jou moeite, dit word OPREG waardeur!
12/06/2013
L van Niekerk Julle web is baie oulik 12/06/2013
L Kamffer Oulike webblad! 11/06/2013
I van Zyl WOW!!! Ek was nog nooit so opgewonde oor n webblad soos hierdie nie!! Wowowowowoowow!! Baie dankie! Ek is n onderwyser wat met outistiese leerders werk en dit is so lekker om n webblad te kry met alles wat jy nodig het op een webblad! 04/05/2013
L Potgieter Ek het vandag op julle webblad afgekom en is baie interresant en leer saam. 04/06/2013
R Schwartz Eerstens wil ek net s wat n FANTASTIESE webtuiste! EK het dit gister ontdek en is gaande daaroor!!
Jy maak die lewe vir ons mammas wat so stress oor skoolgereedheid se lewe makliker en rustiger.
29/05/2013
M Jacobs Dit is regtig di oulikste website.
Ek is so dankbaar vir die storie van Meneer Tong.
27/05/2013
W Janssen Ek het op die webblad afgekom en dis verskriklik oulik! Baie dankie dat jy dit met almal deel! 23/05/2013
L Eva Die inligting wat jy verskaf is die beste wat ek nog kon kry op die internet vir Afrikaanse kindertjies! 17/05/2013
M Botha Ek het vandag jul webtuiste ontdek en hou baie daarvan. 15/05/2013
M Visagie Dankie vir jou oulike webtuiste 03/05/2013
H Louw Ek is mal oor jou webtuiste! Dankie vir die moeite wat jy doen. 22/04/2013
B Greyling Baie dankie vir jou puik webtuiste. 18/04/2013
E Thiart Die website is regtig wonderlik. 03/04/2013
R Bester Ek dink jou webblad maak 'n baie groot verskil. 27/03/2013
L Lottering Kleuters is 'n baie oulike web page. 20/03/2013
www.galileobooks.co.za Sjoe, WAT 'n oulike webwerf!! Ek is skoon verstom! 15/03/2013
A Boynton Jou webwerf is tops!!!!
Dankie vir die tyd en moeite wat jy in sit om dit vir ons makliker as ouers probeer maak. Dit word hoogs gewaardeer.
06/03/2013
www.kleuters.co.za NUWE REKORD: 22089 Unieke besoekers gedurende Februarie 2013 01/03/2013
www.kleuters.co.za Kleuters is vandag 4 jaar oud! 01/03/2013
M Pienaar Sjoe, baie dankie vir al die inligting. In vandag se skoolstelsel weet mens nie meer wat om met die kinders te doen nie. Hier kry jy alles. Dankie ook dat daar goedjies vir die groter grade is. Puik, dis al wat ek kan s. 28/02/2013
M Greeff Ek het bietjie na jou webtuiste gaan kyk en daar is soveel interessante dinge op. 26/02/2013
B Pringle Ek hou baie van julle webtuiste. 26/02/2013
K Barnard Ek was nou op julle webadres en dit is te oulik. Ek het al so lank na so iets gesoek wat ek kan gebruik. 18/02/2013
B de Waal Jy het 'n "stunning" webblad wat my in die verlede al baie gehelp het met ekstra werk vir my dogtertjie. En ek gaan beslis van die blad gebruik maak om vir die kleuterskool ook te kan help. 13/02/2013
A Pienaar Dis 'n baie oulike website. Well done. 05/02/2013
www.kleuters.co.za NUWE REKORD: 20137 Unieke besoekers gedurende Januarie 2013. 01/02/2013
C van Wyk Ek is mal oor julle webtuiste en besoek dit gereeld, nie net vir kleuters nie, maar ook vir my Gr 3 dogtertjie. 29/01/2013
W Vermeulen Ek het bietjie op die internet gekrap en op jou webblad afgekom, baie oulik! 17/01/2013
M Strey Dankie vir so fantastiese web blad dit help ons as ouers so baie. 17/01/2013
N Roodt Ek is mal oor jou webtuiste. 16/01/2013
R du Toit Net 'n kort dankbare briefie om dankie te s vir 'n uitstekende afrikaanse webtuise.
My seun is outisties en ek doen tuisonderrig. Ek het soveel wonderlike idees gekry nadat ek regtig gevoel het hoe gaan ek die jaar aanpak...
Dit is soos 'n gebed wat beantwoord is.
Baie dankie dat jy dit alles met ons mammas deel.
12/01/2013
S Henning Jou webwerf is uitstekend! 12/01/2013
S van Zyl Baie dankie vir die oulike webwerf, www.kleuters.co.za 11/01/2013
Christelle Baie baie baie dankie vir hierdie uitmuntende PUIK afrikaanse webwerf.
My dogtertjie word 5 die jaar en is per arbeidsterapeut se aanbeveling 'n jaar vroeg in Graad R. Kon nie 'n beter webwerf kry om my te help met tuis aktiwiteite om haar te help nie.
09/01/2013
L Nieuwenhuis Baie geluk met 'n fantastiese webtuiste! 08/01/2013
L Mey Ek het bietjie rondgesnuffel op jul webtuiste, baie oulik. 01/12/2012
A Wolfaardt Dankie vir n wonderlike website wat ek baie gebruik. 29/11/2012
E Robertson Dankie vir 'n fantastiese webblad!! 23/11/2012
M Pretorius Baie, baie dankie vir jou wonderlike webtuiste.
Dis so mooi saamgestel en baie handig om te gebruik.
Ek waardeer dit baie, ek skakel dit in by my skoolkinders se daaglikse werkies en dit gee my so baie idees. Mag jy net nog meer groei en baie suksesvol wees in jou passie vir als wat jy doen.
22/11/2012
M Steyn Baie dankie vir die oulike webwerf. 14/11/2012
H Barnard Baie dankie vir n uitstekende webblad!
Ek soek al hoe lank na so iets en het per ongeluk op jou webblad afgekom. Hou asseblief aan met die goeie werk, ek is so dankbaar vir al die inligting en skakels na boeke wat ek hierop kon kry.
07/11/2012
A van der Merwe Wow!! Hoe wonderlik is dit nie! Jy en jou webblad is great!! Baie dankie! 05/11/2012
A Blignaut Baie dankie vir al jou harde werk en toewyding! 02/11/2012
www.kleuters.co.za NUWE REKORD: 17900 Unieke besoekers gedurende Oktober 2012. 07/09/2012
S Deysel Ek het op jou website afgekom, en dit is regtig baie baie oulik!! 23/10/2012
E Meyer Wat 'n wonderlike webtuiste; ek het lekker gelees en rond geloer.... 23/10/2012
A van den Berg Ek mal oor jou webtuiste dit verskriklik gerieflik en maklik om te lees en gebruik! 19/10/2012
M van den Berg Baie baie dankie vir jou pragtige, maklike en bruikbare hulp aan ons ouers in Afrikaans. Puik!! 10/10/2012
J Barnardo Baie geluk. Dit is wonderlike werk wat jy doen. 30/09/2012
K Zeeman Baie dankbaar en verbaas om so terloops op jou website af te kom... 29/09/2012
H de Beer Lyk na 'n baie oulike website! 27/09/2012
M Claase Die website is regtig baie baie oulik en verbruikers vriendelik!!! 21/09/2012
L Le Roux Dankie vir die beste website wat ek nog teegekom het. Mens kan sien dat jy passievol is oor wat jy doen. Ek het vandag eers die website raag geloop en dit lyk sommer baie stunning en daar is so baie goed wat ons kan gebruik om die kinders meer te help. 17/09/2012
Rhona Ek't nou op julle blad afgekom en dit is rerig baie oulik. 12/09/2012
L Haarhoff Dankie vir n puik website. 12/09/2012
V Badenhorst Baie dankie vir jou baie oulike blad!!
Gaan met 'n opgewondenheid in my in by elke skakel, als is baie interessant en baie oulik bemekaar gesit!!
10/09/2012
R Koelewyn Baie dankie vir n lieflike webwerf!! 07/09/2012
H Lombard Baie dankie vir die interessante webwerf. 27/08/2012
C Evert Ek het vanmiddag op die wonderlike webblad afgekom. 31/07/2012
Sonja Ek dink regtig jou webtuiste is baie behulpsaam. 30/07/2012
Jolene Baie dankie vir jou oulike webwerf. 24/07/2012
M Greeff Dankie vir n oulike website! 18/07/2012
L Veldtmann Wonderlike werk wat jy hier vir ons gee. Dankie 11/07/2012
S Lowings Baie dankie, dit lyk na 'n vreeslike oulike site... 02/07/2012
W Greyling Ek hou van jou webblad dit lyk als baie interresant siende dat ek 'n kleinding het en ook weer skool gaan en weer matriek sal moet skryf....en ek het gedink eks kla!!!! 29/06/2012
Y Griesel Baie dankie vir al die goed wat julle beskikbaar het.
My kind se Wiskunde het baie verbeter van n 5 na n 7 (7 is hoogste punt wat sy kan kry).
25/06/2012
M Coetzee Dit is n ongelooflike oulike webtuiste die.
Ek het nou so baie goedjies by jou gekry dat ek so opgewonde is om te begin. Dankie hoor!!!
25/06/2012
S Nel Dankie vir die beste website wat ek nog teegekom het. Ek is n Karoo mamma wat 65km van die naaste dorp af bly en my dogtertjie is hierdie jaar Graad R. Sy gaan Maandae en Vrydae dorp toe maar wil graag besig bly gedurende die week en te danke aan jou pragtige en kleurvolle werkstukke kan ek dit nou doen. Mens kan sien dat jy passievol is oor wat jy doen. Dit maak my sommer lus om skool te gee. Dankie! Dankie! 25/06/2012
M Coetzee Shoe, jy't 'n great website! 14/06/2012
M Kotze My kinders is al groot, maar vanoggend toe ek op jou webtuiste afkom het dit my werklik opgewonde gemaak vir die goeie werk wat jy doen.
Dankie is n klein woordjie met groot krag,
my gebed is dat ons Skepper jou sal seen.
Als wat mooi is wens ek jou toe.
08/06/2012
www.kleuters.co.za NUWE REKORD: 16701 Unieke besoekers gedurende Mei 2012. 01/06/2012
R Botha Ek is mal oor jul webtuiste en het dit al vir al my vriendinne aangestuur met kindertjies. 24/05/2012
A Fuka Wat n wonderlike site het jy! 22/05/2012
A Calitz BAIE BAIE dankie vir julle webtuiste. 21/05/2012
M Hornsby Ek wil net verskriklik dankie s vir hierdie gratis Afrikaanse kleuterwebtuiste. As 'n Afrikaanse mamma het jy dit vir my baie maklik gemaak om my kinders te help. Dankie vir die hulp wat jy vir al die mammas aanbied!! 17/05/2012
G Louw Ek het op jou wonderlike tuisblad afgekom. 16/05/2012
M Trollip Ek het jou webtuiste ontdek en dit is heerlik om oulike idees te kry! 14/05/2012
Abigail Ek het toevallig op www.kleuters.co.za afgekom en ek kan verseker s: "Ek's baie beindruk en alles help my Gr 1 dogtertjie so baie." 10/05/2012
E Clarke Ek het vanoggend op jou webwerf afgekom, en hoe oulik! 02/05/2012
E van der Sandt Ai, wat 'n lekkerte. Ek gebruik van die takies in my klas 4 tot 5 jariges. Hulle geniet dit vreeslik. Dankie vir jou harde werk. 01/05/2012
M Bredenkamp Beste Kleuter website ooit!
Jou webwerf gee my al die inligting wat ek benodig om my kind verder by die huis aan te spoor.
17/04/2012
L Coetzee Hierdie is voorwaar 'n puik webtuiste. 11/04/2012
A Scalliet Die website is GREAT baie dankie! 11/04/2012
Bazoo Baie dankie vir jou oulike webtuiste en die uitstekende platform wat dit vir Afrikaanse mammas en hul kleuters skep. 10/04/2012
U Swanepoel Wil net s: "Jou website is fantasties." 28/03/2012
L Herrmannsen Ek het per ongeluk op jou website afgekom en al wat ek kan s is WOW!!!
Dis amazing en ek gaan dit defnitief hou vir toekomstige gebruik!
23/03/2012
A Wolfaardt Dankie vir die oulike tuisblad. Dit help my baie met my dogter in Graad R. 16/03/2012
M Liebenberg Ek geniet vreeslik die webblad en dit help ongelooflik baie met my graad 3 seun. 15/03/2012
Christelle Baie oulike website wat jy het, en ek kon nie glo mens kan verniet adverteer nie. Geluk met n puik idee! 13/03/2012
T Rautenbach Mal oor jou website. 13/03/2012
Suzette Baie dankie vir hierdie oulike nuttige webwerf.
My kind het regtig n voorsprong met al die ekstra oefeninge wat ek altyd vir haar gee om te doen.
09/03/2012
www.kleuters.co.za NUWE REKORD: 14251 Unieke besoekers gedurende Februarie 2012. 03/03/2012
www.kleuters.co.za Kleuters is vandag 3 jaar oud! 01/03/2012
D Myburgh Ek vind jou webwerf baie interresant. 29/02/2012
L Smith en vriendinne Jy het die beste kleuterwebwerf in Suid Afrika.
Baie dankie vir ure se genot saam met ons kinders.
Danksy jou leer hulle speel speel.
20/02/2012
M Duncan Baie dankie Yvette vir 'n pragtige webwerf. 13/02/2012
A Du Plessis I am an English Mama and my daughter is raised in a bilingual home.
My daughter is now in Grade R. I was so fortunate to find your web site.
You have amazing information to help us mummies.
Thank you for sharing this with us.
07/02/2012
M Bouwer Ek wil graag vir jou baie dankie s vir oulike idees en pragtige werkkaarte wat jy met ons deel.
Ek besef die tyd en moeite wat dit verg.
04/02/2012
L Coetzee Baie bly ekt op jou webtuiste afgekom, gaan dit aanstuur vir my familie in Kanada. 26/01/2012
R Basson Ek het so pas op jou website af gekom en is dit nou vir my so awesome!!!!!!     Regtig dit is so oulik en nice!!!!!
Baie baie dankie dat jy ons as ouers so mooi help!
Ek is nou so super exited om saam met my kind te begin leer.
25/01/2012
E Botha Ek geniet jou webblad ontsettend baie. 24/01/2012
R Coertzen Wat n wonderlike webwerf.
Hou so aan met jou webwerf ek kan jou verseker ek sal hom beslis gereeld besoek.
Kleuters webwerf bo!!!
17/01/2012
A Kraucamp Ek is mal oor julle website. 10/01/2012
K Richards Ek was tog te bly dat ek op jou webtuiste uitgekom het. 08/01/2012
E Kritzinger Jou webtuiste is tops! 07/01/2012
O Gouws Beste webblad ooit!
Ek het toevalling op jou webverf afgekom nadat ek inligting oor leesprogramme gesoek het. Ek sit nou al 2 dae vasgenael en kan nie glo hoeveel gratis oefeninge en inligting beskikbaar is nie. Ek het die skakel sommer ook deurgestuur vir niggies en nefies wat oorsee woon en sukkel om in Afrikaans inligting te kry.
Baie baie dankie, dis n groot werk wat jy doen en ek hoop dat dit nog van krag tot krag sal gaan.
03/01/2012
Y Oosthuizen Baie Dankie vir jou Website.
As 'n Afrikaanse mamma in Perth, Australi is dit vir my belangrik dat my seuntjie Afrikaans magtig is. Die kinderversies en rympies gaan baie help.
18/11/2011
E Pretorius Jy het die mooiste webblad wat ek nog gesien het vir kinders. 28/09/2011
F van Zyl So 'n maand gelede kom ek perongeluk op kleuters af en vreeslik opgewonde! Ek het elke program; dokument wat ek kon kry reeds afgelaai en geprint. Ek is besig om vir my dogtertjie alles in n ler te sit sodat ons volgende jaar volstoom daaraan kan begin werk. Ek het reeds met van die arbeidsterapie en prente begin; kon gou agterkom met watter dele sy sukkel. Ons oefen dit nou gereeld en ek kan nie glo hoe haar uitknip vermo en fynmotoriese aktiwiteiete al verbeter het nie.
Baie baie dankie vir die puik "webwerf" en dat jy dit vir ons moonlik maak om ons kleuters die nodige vaardighede aan te kan leer.
25/09/2011
L Oosthuizen Op hierdie Sondagmre wil ek eerstens dankie s vir ons Liewe Vader wat my na hierdie fantastiese webblad toe gelei het.
Tweedens vir jou Yvette wat n GROOT behoefte hier aanspreek nl. n Arikaanse webblad wat n wye veld van inligting dek vir ons mammas en pappas.
Baie dankie vir jou inisiatief en harde werk en DOEN SO VOORT!
25/09/2011
R Swart Ek is so bly ek het jou webwerf ontdek. Ek is so opgewonde om die naweek prt saam met my meisiekinders te h. 10/09/2011
Annette Ek is baie opgewonde oor jou 'website' 01/09/2011
www.kleuters.co.za 10922 Unieke besoekers op www.kleuters.co.za in Augustus 2011. 31/08/2011
L Lombard Jy het 'n baie goeie webwerf en baie handig. 30/08/2011
C Paulsen Ek is baie opgewonde oor julle website! Dit is wonderlik. Ek is mal daaroor!!! 02/08/2011
C Groves Fantasties!! Nog nooit so-iets gesien nie. Ek het 'n kleuterskool en kan van jou oulike idees gebruik maak. Baie baie dankie! Ek waardeer al jou harde werk. 29/07/2011
J Kemp DANKIE! DANKIE! DANKIE! Jou webblad is n stukkie Hemel op aarde!
Jy is n engel!!!
29/07/2011
R Geldenhuys Dis die eerste keer wat ek op hierdie webtuiste afkom, en dis 'n wenner. Dis so COOL, Baie dankie... 29/07/2011
H. Meyer My dogter is 'n B.ED. Grondslagfase student en ek kan nie wag om di oulike webwerf vir haar te wys nie! Dink dit gaan haar baie help met idees! 22/07/2011
C Prinsloo Baie dankie vir baie oulike webblad. Ek print die prentjies vir my seuntjie(4) en dan speel ons te lekker saam. Eintlik leer hy; al voel dit nie so nie. 11/07/2011
M Fick Gaan voort met jul wonderlike webwerf, dit is regtig 'n bron van inspirasie. 06/07/2011
Louisa Toevallig kom ek af op jou webwerf. Dankie vir 'n uitstekende blad. 05/07/2011
Amanda Great webwerf. Nou weet ek waar om inligting te kry! 01/07/2011
S van Aswegen Dit is defnitief die heel beste webwerf waarop ek al afgekom het. Baie dankie vir al die info! 10/06/2011
B Vorster Dankie vir jou great webtuiste! 09/06/2011
C Lourens Dit is die beste webtuiste waarop ek nog afgekom het. Daar is hope inligting! Dis wonderlik, gaan defnitief vir al my vriendinne vertel. 07/06/2011
M Adams Ek hou baie van jou webtuiste vir kleuters. 03/06/2011
C Meiring Vreeslik baie dankie vir jou oulike webwerf, dit het my ongelooflik baie gehelp. 01/06/2011
R Lombard PS. Hou van jou Webwerf.... 05/05/2011
E Meintjes Die webblad is ongelooflik oulik! Baie dankie, sal definitief weer kom kuier! 05/05/2011
M Farming Baie dankie vir die webwerf - Kinder Paradys se maatjies is baie opgewonde en ons leer baie hard aan al die inligting op jou web. Uitstekend!!!! 01/05/2011
L van Huyssteen Ek dink jou webwerf is regtig baie waardevol. 15/04/2011
L Grobler Ek moet s hierdie webwerf het my nou wragies baie gehelp!
Ek dink julle doen wonderlike goed met die webwerf.
11/04/2011
R van der Merwe Uitstekende webbladsy!!! 04/04/2011
B Venter Geluk met jou pragtige webwerf! 28/03/2011
P & E Gildenhuys Jou webwerf is fantasties! 22/03/2011
V Venter Ek geniet jou webverf met al die belangrike inligting rondom kleuters vreeslik baie. 16/03/2011
M van Eck Baie dankie vir die nice webtuiste; dit help baie. 15/03/2011
Christelle Ek is al die hele dag besig met jou web tuiste, dis regtig baie oulik, Dankie! 14/03/2011
T Volschenk Baie dankie vir al die aktiwiteite. 13/03/2011
A Basson Baie dankie vir jou webblad, dit is UITSTEKEND!!!! Hou so aan asseblief, want dit help my oneindig baie. 10/03/2011
S Barry Ek het julle webtuiste baie geniet - Dankie 10/03/2011
C Barnard Wat 'n aangename verrassing toe ek per toeval julle ontdek! Ek stel altyd belang in alles omtrent kleuters. Baie dankie!!! 09/03/2011
L van de Venter Die inligting op die blad is regtig baie goed! Puik werk. 04/03/2011
E Fourie Sjoe dit is n vreeslike lekker website. 01/03/2011
www.kleuters.co.za Kleuters is vandag 2 jaar oud! 01/03/2011
A van Dyk Baie baie dankie vir jou wonderlike advise en help wat jy gee op die webverf om ons kinders te help dit is wonderlik!! 25/02/2011
Jan en Gretel Ek is mal oor jou website, my dogtertjie is nie meer 'n kleuter nie, maar al reeds in Graad 2!! Daar is tog nog baie goed wat behulpsaam is vir groter kinders ook! Ek is mal oor die verskeidenheid wat jy aanbied!!
Wonderlik!! Tien uit tien!! Baie dankie!
24/02/2010
E Jordaan Baie baie dankie vir die byvoeg van al die wonderlike doen goedjies by van die temas! Asook `n groot dankie vir die Hulpbronne van Graad R.
Dit is wonderlik en baie oulik! Geniet jou webwerf vreeslik baie!
21/02/2010
M Botha Baie dankie vir al die inligting in Afrikaans, dit help ons by die kleuterskool vreeslik baie om ons temas aan te vul. 18/02/2011
E van Wieling Very impressive website, so much to learn from. 15/02/2011
L Fontannaz Baie Dankie, Yvette vir so 'n rrig goeie webwerf. Dis nie maklik vir Afrikaanse ouers wat oorsee woon nie - jou webwerf help heelwat!! Groete vanuit Kln, Duitsland 13/02/2011
A Potgieter Die "website" kon nie op 'n beter tyd oor my pad gekom het nie. Dis 'n fantastiese webwerf. 11/02/2011
S Swanepoel Kleuters.co.za is 'n ongelooflike "resource" vir elke ouer en ek dink wat jy doen is fantasties. 10/02/2011
Lezani Wat 'n pragtige Afrikaanse webwerf. Ons juffrouens baljaar op jou werf. So baie wat ons wil doen en nuwe vars idees wat ons kry. Dankie 10/02/2011
D Schoeman Jou blad is die beste!! Ons geniet dit verskriklik, al het ek eers gister op dit afgekom, hoe sal ons mammas ooit genoeg kan dankie s! 09/02/2011
R Kotze Dit is 'n baie wonderlike webtuiste wat jy geskep het, baie dankie! 08/02/2011
L Barry Die website is nou 'n wenner Baie dankie 03/02/2011
H Kruger Yvette, baie geluk met jou pragtige webtuiste.
Dit is nou iets waar 'n mens meer as gereeld sal kuier.
25/01/2011
H Nel Ek het sommer toevallig op julle webwerf afgekom en wat 'n oulike webwerf! 21/01/2011
A Potgieter Sjoe, wat 'n verligting bring jou webwerf nie. Ek het al baie lank gesoek na so iets. Baie dankie! Wees verseker dat ek baie ver gaan praat or die webwerf. 18/01/2011
A Janse van Vuuren Eerstens wil ek vir jou gelukwens met n puik webblad dit bevat alles wat n Ma nodig het om met haar kleuter te doen. 17/01/2011
Z Bezuidenhout Baie dankie vir 'n wonderlike webblad! 12/01/2011
P Moller Baie dankie vir julle baie goeie webtuiste. 13/12/2010
J Pretorius Pragtige inisiatief wat jy aan die dag l!!! 08/12/2010
H Kruger Baie dankie vir hierdie wonderlike webwerf! Daar is soveel goed wat ons kan doen en wat regtig heilsame opvoeding bied. 30/11/2010
I Jonker Baie dankie vir 'n wonderlike webblad, dit is voorwaar 'n wenner! 29/11/2010
S Pohl Dit is regtig leersaam en dankie daarvoor. Hoop jy voorsien ons nog lank met sulke waardevolle inligting. 24/11/2010
M de Wet Baie dankie, jou webwerf is uit die boeke uit. Ons plaas kindertjies kan nie elke dag kleuterskool toe gaan nie en die inligting wat jy deurgee help ons oumas geweldig baie om die klientjies besig te hou met iets opbouend. 24/11/2010
Y du Plessis Ek hou baie van jou webtuiste! Kleuters bly maar my passie en ek dink jou webwerf is baie interessant en prakties - STUNNING!. 19/11/2010
E Stander Baie dankie vir n wonderlike webwerf! Jy mag maar regtig trots voel! 17/11/2010
L Bosch Baie dankie vir jou oulike webwerf. 10/11/2010
A Jordaan Ek was nou net op jou website, en het die inligting baie oulik en behulpsaam gevind. 09/11/2010
R van Eeden Dankie vir jou oulike webblad! Dis fantasties. 29/10/2010
L Fourie Jou webwerf lyk baie oulik! 21/10/2010
M Booyens Ek het op julle baie oulike webwerf afgekom en sommer vir al my ouers in 'n nuusbrief laat weet om daarop in te gaan. 18/10/2010
M de Beer Baie dankie vir 'n Afrikaanse webblad met uitstekende skakels en idees. Hou so aan! 17/10/2010
S Brown Vreeslik baie dankie vir n baie hulpvaardige webwerf, dit is regtig baie leersaam en nuttig. 14/10/2010
S Hills Baie dankie vir 'n wonderlike webwerf. Ek het al lekker idees daar gekry. 13/10/2010
M Fourie Sjoe dit is regtig 'n "great web page". 12/10/2010
M Symington Ek hoop dat jou onbaatsugtigheid om 'n Afrikaanse webtuiste vir ouers met kleuters op die been te bring nog vele vrugte vir jou sal afwerp. Jy't 'n PUIK webtuiste! 02/10/2010
R de Villiers Jy het 'n vreeslike oulike web. 27/09/2010
A Lotriet Dankie vir so n oulike website. 25/09/2010
M Naude Ek is mal oor jou website. Ek het dit al aan vele vriendinne aanbeveel. 22/09/2010
A Scholtz 'n Vriendin het my vertel van jou website.... ek is baie beindruk. 20/09/2010
Teresa Baie dankie vir jou oulike webblad, dit is baie behulpsaam. 17/09/2010
S Holton Baie dankie vir jou oulike webwerf. 15/09/2010
A Joshua Ek wil net s: "Die webblad wat julle het is absoluut stunning." 15/09/2010
P Meyer Baie dankie vir die oulike webblad. 06/09/2010
A Hendriks Oulike webblad. 01/09/2010
R van Aswegen Daar is nie woorde om te beskryf hoe dankbaar ek is vir hierdie webwerf van jou nie. Ek gee vir my twee seuns tuisonderrig en elke week kry ek vir hulle altwee nuwe spelwoorde en ander werkkaarte. Dankie! 30/08/2010
E Marais Vreeslike oulike webwerf. 30/08/2010
M Dippenaar Dis nou baie interessant en handig dat jy soveel inisiatief aan die dag gel het. Baie duisende dankies. 29/08/2010
Bredine Baie dankie vir 'n baie oulike "website". 24/08/2010
L Viljoen Ek is mal oor jou website dit gaan verseker my riglyn wees. 23/08/2010
E Venter Die webwerf is baie oulik en ek is sommer seker dat my dogtertjie dit baie gaan geniet. 18/08/2010
M Bester Jy het 'n vreeslike oulike webwerf. 17/08/2010
B Vercuiel Wat 'n great website! Sjoe het ek darem nou gelees. Baie lekker en interesante inligting. 14/08/2010
H Fourie Dit is my gunsteling webwerf waarin ek elke dag ingaan om meer en meer werkies vir my seun te kry. Dit is 'n stunning webwerf, daar is soveel inligting wat help. Elke week behandel die kinders 'n ander onderwerp en nuwe letter; ek kom net na die webwerf toe en ek kry alles wat ek nodig het. Die Here het jou die regte leiding gegee; ek bid dat jy gesend sal wees omdat jy ander help. 28/07/2010
Sonja Moet net s dat dit 'n wonderlike "website" is. 28/07/2010
Y Nortje Ek het toevallig op jou webblad afgekom en dit lyk baie oulik. 26/07/2010
L Smit Dankie vir jou pragtige webwerf al ons mammas is jou baie dankbaar. 16/07/2010
I de Lange Ek wil dankie s vir jou website. Dis "GREAT". 13/07/2010
J Siebrits Ek is sommer lekker verras om jou webblad te ontdek dit na ek begin soek het na skoolgereedheid inligting. Ek is mal oor jou webblad - daar is regtig soveel nuttige inligting op! Sterkte met jou inisiatief/webblad - ek is seker dit maak 'n reuse verskil in baie mense se lewens. 13/07/2010
W Nel Julle doen 'n "great" werk op julle webwerf. 12/07/2010
V Hiemstra Jy het n wonderlike website. Dit gaan my dogtertjie besig hou vir ure. 08/07/2010
M Naud Ek wil jou graag gelukwens met jou pragtige, inspireerende en onselfsugtige website. Daar is sommer hope idees en tools vir die publiek om te gebruik. 06/07/2010
S Louw O N G E L O O F L I K E website!
Beslis die beste en enigste wat ek kon vind!
05/07/2010
Z Swart So n oulike webwerf! 30/06/2010
V van der Walt Dit is rerig 'n oulike webblad. 29/06/2010
A Pavier Dankie vir die puik webblad. 31/05/2010
M Slippers Eerstens geluk met een van die beste webtuistes wat ek nog besoek het en glo my ek besoek baie vir navorsing. 27/05/2010
L Smith Jy het 'n pratige webwerf. 23/05/2010
W en W Kleuterskool Ons besoek gereeld jou webwerf en voorwaar dit is en bly die beste, uitstekend! 20/05/2010
L Crous Dankie vir die wonderlike inligting wat jy aan ons mammas deurgee. 20/05/2010
W Wannenburg Dit is voorbaarlik 'n wonderlike web die. 12/05/2010
L Geldenhuys Ditto vir N Lessing se boodskap op 17/03/2010! 11/05/2010
E Jordaan Ek is baie beindruk met jou webwerf! Jou webwerf is ongelooflik! 04/05/2010
S Carstens Dit is 'n fantastiese webblad! Baie dankie. 02/05/2010
C Groenewald Baie oulike website wat jy het. 30/04/2010
C Frylinck Baie dankie vir al die oulike idees en webwerf. 28/04/2010
M Steenkamp Wow, ek het gehoor van die wonderlike webwerf, ek stem saam; dis uitstekend. Dankie. 22/04/2010
A Schutte Baie dankie vir so 'n oulike blad. 16/04/2010
S Steyn Dankie vir so mooi webblad. 07/04/2010
H Bornman Baie dankie vir jou oulike webblad. 01/04/2010
T Meyer Dit is n fantastiese webtuiste!! 30/03/2010
H Olivier Ek het sopas perongeluk op julle webblad afgekom. Dit is regtig baie oulik. Ek is al vir meer as 10 jaar in die kleuterskool bedryf en hierdie is die eerste Afrikaanse webblad wat ek sien wat so volledig is. 24/03/2010
Mev Pretorius My dogter is 'n kinderkinetikus en is tans besig met haar laaste jaar in onderwys vir die kleintjies. Wat 'n pragtige en puik webwerf. Ek het tans die nodige CD en boeke vir haar aangeskaf, en glo my, julle het die deure vir haar oopgemaak om ons kleintjies weer te kan leer klank, skryf en lees. 24/03/2010
A Bruwer Ek gebruik nou al vir so paar maande julle oulike website. Baie dankie vir al die wonderlike idees. 23/03/2010
P Robertson Ek het jou "link" by 'n vriendin van my gekry en ek is absoluut mal daaroor! 19/03/2010
N Lessing Ek het sopas per ongeluk op hierdie wonderlike website van jou afgekom en is so opgewonde oor al die oulike idees en dinge om te doen dat jy met my kan koekies bak. Baie dankie dat jy sopas my werk as mamma van n kleuter soveel makliker en meer pret gemaak het. Ek gaan verseker alles probeer. 17/03/2010
D Duvenage Wil net s jy't 'n FATASTIEGORIESE webblad, so amazing en behulpsaam. 17/03/2010
A Deyzel Wonderlike site wat jy het en gebruikersvriendelik. 15/03/2010
B Schoeman Dankie vir meer as oulike website; gebruik kunsgallery baie. 13/03/2010
S Grobbelaar Baie dankie vir jou waagmoed. Kennis is mag so dankie vir jou webblad dit is n wonderlike bron van inligting. 11/03/2010
N Hietbrink Puik webwerf my liewe mens! Baie dankie vir dit! 11/03/2010
L Snyders Ek is tans 'n student onderwyser en jou webblad is rerig 'n ongelooflike oulike "resource". 'n Mens kry net nie goed in Afrikaans baie maklik op die internet nie. Baie dankie daarvoor! 09/03/2010
Sonia Baie dankie vir julle oulike website. 09/03/2010
A Odendaal Baie dankie vir n wonderlike web-site. 04/03/2010
www.kleuters.co.za Kleuters is vandag 1 jaar oud! 01/03/2010
R Preston Ek dink dis wonderlik, my jongste is nou 21maande en geniet dit om die aktiwiteite speel speel te doen en so leer hy ook baie. 24/02/2010
A Liebenberg Jou web is baie oulik. 22/02/2010
E Jordaan Baie dankie vir `n wonderlike webwerf! 15/02/2010
L Mollentze What a brilliant webpage! 12/02/2010
M Barkley Wou jou graag net laat weet dat ek baie beindruk is met jou webtuiste. Wat 'n vreugde om met so 'n oulike webtuiste te werk met soveel praktiese wenke vir ons as juffrouens in die klas. Ek deel al jou inligting met die personeel en hulle is absoluut mal daaroor. 10/02/2010
C van den Heever Ons het deur jou website gewerk en dink dit is baie goed met goeie en waardevolle inligting. 27/01/2010
L Geel Jou webwerf is absoluut fantasies. Ek is so bly om te sien dat daar aktiwiteite beskikbaar is vir Afrikaanse kindertjies. 25/01/2010
B Bokkelmann Dit is baie lekker om n Afrikaanse opvoedkunding webwerf te kry vir kinders. Dit is regtig baie oulik en hulpvaardig. 20/01/2010
D la Grange Ek het 'n speelskool in Bloemfontein en gebruik baie die internet om idees en aktiwiteit te kry. Jou website is 'n wenner. 20/01/2010
C Botha Wil net vir jou komplimenteer op die website. Dis nou regtig oulik, en die inligting kom so handig. Jou website staan uit! 07/01/2010
J Foot Shoe!!!!! Fantasties - alles en nog meer. Jy't my jaar gemaak. Ek het nie genoeg woorde om dankie te s nie. Mag Jesus jou sen!!! 05/01/2010
A Liebenberg Baie dankie vir die mees wonderlikste web op aarde. Ek is 'n ma van 'n dowe dogter en kan ek jou vertel hoe baie gebruik ek www.kleuters.co.za. Daar is net een woord vir die web en dis BRILJANT... 04/01/2010
P & G Smith Uiteindelik is daar n webwerf wat aan ons behoeftes voldoen, uitstekend. 23/11/2009
A Blignaut Hierdie webblad is presies wat ek gesoek het!! 19/11/2009
L Ferreira Dit is regtig 'n baie oulike webblad wat julle het. 23/10/2009
L Klopper Baie geluk met `n oulike webblad! Ek het dit regtig baie geniet. 21/10/2009
I le Grange Shoe, dis die oulikste website wat ek nog ontdek het. Baie dankie, ek het sommer vir al my vriende 'n link gestuur om te gaan loer op jul website. Ek gaan verseker nog baie gebruik maak van al julle artikels en raad met speletjies ens. 23/09/2009
I Smit Baie dankie vir die opwindende en uitstekende webwerf. 16/09/2009
S Oosthuizen Baie dankie vir die wonderlike webwerf, ek dink dit is die besteAfrikaanse webwerf, die idees en resepte is so oulik. 10/09/2009
Lizelle Baie dankie vir 'n verskriklik oulike webwerf. Dit help baie. Ek het 'n 3 jarige en 7 jarige(in graad 1) en het nou baie oulike idees gevind om hulle mee besig te hou. 08/09/2009
A van der Walt Baie dankie vir so `n baie informatiewe webtuiste - voorwaar besonders! 18/08/2009
V Werner Uiteindelik is daar iemand wat aan ons Afrikaanse mammas dink baie, baie dankie vir jou idee en dat jy dit met almal deel! 07/08/2009
E Eloff Baie dankie vir jou wonderlike webtuiste. 06/08/209
Yolande Julle het 'n uitstekende webwerf!! 15/07/2009
P Marthinussen Baie dankie vir pragtige inligting! Dit help as opvoeders soek na idees op webwerwe. 14/07/2009
R van Zyl Ek het lank en ver gesoek...., maar my soektog is nou iets van die verlede. Baie geluk met 'n puik webblad. As jy dit nie hier kry nie, gaan jy dit nrens kry nie! 07/07/2009
L van den Heever Ek wil vir jou s ek dink jou webwerf is die beste!!! 26/06/2009
Ester Ek geniet julle webwerf baie. 24/06/2009
N Roos Ek wil net baie dankie s vir jou oulike web site. 18/06/2009
L Scholtz Ek wil jou sommer baie sterretjies gee vir jou website. Dit het baie dinge soveel makliker gemaak Dankie 22/05/2009
C Nel Julle produk wat julle het is puik. 18/05/2009
M Vermaak Ek wil net s baie dankie vir jou pragtige webwerf. Dis baie mooi gedoen en lekker baie inligting. 16/05/2009
J Steyn Baie dankie vir die skitterende web-site. Dit werk wonderlik. 15/05/2009
H Leith Dankie vir die oulike website. Ek het die eerste kwartaal se aktiwiteite baie geniet. 14/05/2009
Ina van Citrusdal Ek het op jou webblad afgekom en dit is PUIK! Hierdie ouma sal dit baie besoek en gebruik. 06/05/2009
S de Beer Baie dankie vir hierdie wonderlike webwerf, dit help my baie met my kinders. 28/04/2009
Z Hecher Ek het toevallig op jou website afgekom, en ek dink dis great!!!! Dankie vir al die moeite. 21/04/2009
I Janse van Rensburg Dit is fantasties dat jy bereid is om ons Mammas te help en ek dink jou webwerf is puik! 16/04/2009
P Oosthuizen Ek was so pas op julle webblad. Dit is regtig iets besonders. 02/04/2009
M Hattingh Hi, wat 'n oulike idee, ek is mal oor jou website... 27/03/2009



" Na Bo "

KOPIEREG 2009-2014 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.