Gesonde en ongesonde kos
Gesonde en ongesonde kos


                       


Hierdie inligting is van Siyavula uploaders.


Gebruik 'n plakkaat of prente om aan die kleuters te verduidelik hoe kos in die volgende drie groepe verdeel kan word:

1. Kosse wat ons help om sterk liggame te ontwikkel, naamlik proteïne in vleis, vis, kaas, melk, eiers en neute.
2. Kosse wat ons energie gee, naamlik koolhidrate in graankosse, pasta, brood, suiker, konfyt en heuning. (Wanneer ons sê ons is vol energie, bedoel ons dat ons gereed is om vinnig te beweeg en hard te werk!).
3. Kosse wat ons help om gesond te bly en kieme en siektes te beveg, naamlik vitamine en minerale in vrugte en groente.

Ons het daagliks al hierdie voedselsoorte nodig om gesond te bly. Dit is egter belangrik om slegs 'n beperkte hoeveelheid suiker en vet te eet, aangesien te veel daarvan ons oorgewig sal maak.



Knip prentjies uit 'n tydskrif van gesonde en ongesonde kos en plak dan in hul spesifieke tassie.

   



Inkleur aktiwiteit van hamburger en worsrolletjie

           

Vul die regte syfers in oefening

     

           

Knip oefeninge vrugte & groente


Knip prentjies uit 'n tydskrif van gesonde en ongesonde kos en plak dan in hul afsonderlike borde.







Verbind groot en klein met mekaar

   

Optel somme: Vrugte 1     Vrugte 2     Groente 1     Groente 2

           

           


Maak jou eie horlosie

(Klik op die woord en "save" dan na jou rekenaar. Maak van jou rekenaar die legkaart.exe file oop)

Legkaarte: aarbeie & piesangs & vrugte

         

Snap kaarte

         


" Na Bo "


KOPIEREG 2009-2024 KLEUTERS. ALLE REGTE VOORBEHOU.