Kinderpartytjiekolwyntjies laat elke ma toe om haar kreatiewe kant te ontgin en wys hoe die vaalste kolwyntjies
in 'n paar maklike stappe in klein kunswerksies omskep kan word. Voor jy jou oë knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel.
Die boek bevat 'n volledige lys van die gewildste temas vir beide seun- en dogterpartytjies,
maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse geleenthede ook gebruik word.
Daar is projekte wat maklik genoeg is vir beginners en ander wat uitdagings aan meer gevorderde bakkers sal bied.
   
   

   
   

SAFARI PARTYTJIE
   
   
   
   


   
   

Ooievaarstee-uitnodigings & baba-aankondigings
Partytjie koeke, partytjie versierings & partytjie speletjies
Cars:
Maider se insleeptrok
How to train your dragon deur hangers:  
Hiccup   &  
Astrid
Kung Fu Panda mannetjie & maskers:  
Po mannetjie   &  
Po masker   &  
Shifu masker   &  
Tigress masker
Madagascar2:  
Gorgeous Gloria   &  
Little Melman   &  
Cuddly Cub
Shrek:  
Karakter bou blokkie
Sneeuwitjie:
Papier mannetjie van sneeuwitjie
 
 

 

 
 

