Legkaarte
Legkaarte


"Klik net op die legkaart se prentjie wat jy in belangstel; dan neem dit jou direk na waar jy dit kan bestel."

       


   

       

       






 



 

 



Die wêreld se grootste legkaart bestaan uit 32,256 stukke









eNuus| Vrou van Springs bou tweede grootste legkaart ter wêreld.

12 Maart 2013 - 'n 60-jarige vrou van Springs is een van slegs 'n handvol mense wat 'n legkaart van 24 000 stukke kon voltooi. Hester Kenchinton het die bielie, die tweede grootste kommersiële legkaart ter wêreld, al in 2011 klaar gebou maar moes dit in aparte dele onder haar bed bêre. Nou het sy eindelik iemand gekry om dit vir haar te raam.

REUSE-LEGKAART KRY HANGPLEK


" Na Bo "

KOPIEREG 2009-2017 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.