Graad R - Plakkersoekboeke
Graad R - Plakkersoekboeke


"Klik net op die boekie se prentjie wat jy in belangstel; dan neem dit jou direk na waar jy dit kan bestel."

Hierdie wonderlike aktiwiteitsboeke sal ure se vermaak verskaf, met meer as 100 plakkers en uitdrukstukke. 16 Bladsye van elke boek bestaan uit storie-gebaseerde aktiwiteite.

     

Met hope plakkers vir prettige prentjies, eenvoudige raaisels en prente om in te kleur sal hierdie boek kinders stimileer en hul kreatiwiteit aanwakker.

My voorskoolse plakkersoek boek

Hierdie plakkersoekboek het meer as 60 bouerplakkers en bevat oorgenoeg prentjies om in te kleur asook eenvoudige raaisels wat elke bouertjie behoorlik sal besig hou.

      My Dinosourus Plakkersoek Boek       My Bouer Plakkersoek Boek

Hierdie plakkersoekboek bevat meer as 60 prinsesplakkers en oorgenoeg prentjies om in te kleur asook eenvoudige raaisels wat elke prinsessie behoorlik sal besig hou.

My Seerower Plakkersoek Boek       My Feetjie Plakkersoek Boek       My Prinses Plakkersoek Boek


" Na Bo "

KOPIEREG 2009-2017 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.