Graad R - Aktiwiteitsboeke
Graad R - Aktiwiteitsboeke


"Klik net op die boekie se prentjie wat jy in belangstel; dan neem dit jou direk na waar jy dit kan bestel."

Terwyl daar na meer as 500 versteekte prentjies in hierdie helder en besige skattejagboek gesoek word sal seuntjies en dogtertjies terselfdertyd ook tel- en sorteervaardighede ontwikkel.

 



Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die diere in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.

     



" Na Bo "

KOPIEREG 2009-2017 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.