Afrikaanse stories vir graad 4 - 6
Afrikaanse stories vir graad 4 - 6


Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder.

Die Kaart Van Lank Gelede     Die Geheim Van Die Kroonsteen     Die Kroon Van Die Aarde

Die Kroon Van Die Hemel     Die Kroon Van Die Water     Die Kroon Van Die Mense



Stories Vir Lekker Lees     Stories Vir Lekker Lees

Stories Vir Lekker Lees     Stories Vir Lekker Lees     Stories Vir Lekker Lees



Liplekker Leesdinge     Liplekker Leesdinge     Liplekker Leesdinge

Liplekker Leesdinge     Liplekker Leesdinge     Liplekker Leesdinge


" Na Bo "


KOPIEREG © 2009-2014 KLEUTERS.   ALLE REGTE VOORBEHOU.